Dankie dat jy saam met ons kom vier!

Ons is só opgewonde dat jy saam met ons hierdie spesiale dag gaan deel. Jou teenwoordigheid beteken vir ons meer as enige geskenk!

Laat weet ons asseblief wie saam met jou gaan kom en indien jy enige dieetvereistes het.

Ons kan nie wag om saam met jou te lag, dans en vier nie!

Navrae

Vir enige navrae oor die troue, onthaal, gaste, akkommodasie of ander verwante sake, kontak asseblief vir Marco of Alicia.

Marco:
+27 (0)72 189 4599

Alicia:
+27 (0)79 503 0998