Jammer jy kan nie saam met ons wees nie

Ons sal jou teenwoordigheid mis, maar verstaan natuurlik dat dit nie vir almal moontlik is nie. Ons waardeer jou ondersteuning en liefde van oral af en sal jou in ons gedagtes hê op hierdie spesiale dag.

As jy wil, kan jy ons steeds ‘n boodskap stuur of jou gelukwense laat weet — dit beteken vir ons baie!

Navrae

Vir enige navrae oor die troue, onthaal, gaste, akkommodasie of ander verwante sake, kontak asseblief vir Marco of Alicia.

Marco:
+27 (0)72 189 4599

Alicia:
+27 (0)79 503 0998